Protea Uitgewers
Protea Uitgewers
Piet Grobler se kleurryke hulde aan Franciscus van Assisi

'n Prenteboek met verbeeldingryke illustrasies en 'n blywende boodskap.

Protea Uitgewers
Vaarwel, juffrou Goth!

'Juffrou Goth en die sinistere simfonie' is die vierde en finale boek in dié bekroonde reeks

Protea Uitgewers
Kuifie en kie besoek die maan in dié twee opwindende titels

Met 'Bestemming maan' en 'Verkenners op die maan' neem Hergé sy lesers ruimte toe

Protea Uitgewers
Skuif is die ideale gids tot ons planeet se geskiedenis

Skuif handel oor die evolusie van ons wêreld vanaf die begin van lewe tot in die toekoms. Die boek gee ’n ongelooflike oorsig van elke tydperk in ...

Protea Uitgewers
Weerlose weerstand ondersoek die gaydebat in die NG Kerk

’n Persoonlike relaas van dié lang, komplekse proses in die NG Kerk

Protea Uitgewers
Adam Small se naastes bring hulde aan dié merkwaardige skrywer

Met Adam Small se oorlye op 25 Junie 2016 het daar ’n einde gekom aan die lewe van ’n unieke mens en ’n unieke oeuvre: ’n digter, dramaturg en ...

Protea Uitgewers
Die laaste reis is Karel Schoeman se 'reisbriewe'

Mymeringe, gedagtes en herinneringe van sy laaste drie kort reise na Lesotho

Protea Uitgewers
Franz Marx gesels oor sy debuutroman

Spieëlbeeld is ’n intense en meesleurende, psigologiese karakterstudie

Protea Uitgewers
A Neverending Story is pas in Afrikaans vertaal

Bastian Balthasar Bux ontdek in ’n boekwinkel ’n geheimsinnige boek: Die eindelose storie. Opgewonde neem hy dit saam en word ingetrek in die wilde ...

Protea Uitgewers
Tolkien-liefhebbers kan nou die Lord of the Rings-trilogie in Afrikaans geniet

Drie Ringe vir die Elf-konings onder die hemelwerf, sewe vir die Dwerg-here in klipsale gekroon, nege vir Mense, gedoem om te sterf, een vir die ...