WATCH | Joshlin Smith trial continues in Saldanha Bay

10-03-2025 NETWERK24 NUUS Dag 6 van die verhoor van Jacquen Appolis, Steveno van Rhyn en Kelly Smith wat Maandag voortgegaan in die White City Veeldoeligsemtrum in Saldanha wat vir Maart maand gebruik sal word as deel van die Wes-Kaapse Hooggeregshof.  Jacquen Appolis, Stevano van Rhyn en Kelly Smith staan tereg op aanklagte van mensehandel en ontvoering.  Die aanklagte spruit uit die verdwyning van Joshlin Smith, dogter van Kelly Smith, in Februarie 2024 vanuit White Sands in Saldanha. Die staat voer aan dat die beskludigdes betrokke was in die verkoop van Joshlin aan 'n derde party.  IN DIE FOTO:  Joshlin Smith se grootmaakma Natasha Andrews, het Maandag getuig oor die verhouding van Joshlin en haar ma, Kelly, asook  hoe Andrews probeer het om Joshlin aan te neem.   foto: Jaco Marais
10-03-2025 NETWERK24 NUUS Dag 6 van die verhoor van Jacquen Appolis, Steveno van Rhyn en Kelly Smith wat Maandag voortgegaan in die White City Veeldoeligsemtrum in Saldanha wat vir Maart maand gebruik sal word as deel van die Wes-Kaapse Hooggeregshof. Jacquen Appolis, Stevano van Rhyn en Kelly Smith staan tereg op aanklagte van mensehandel en ontvoering. Die aanklagte spruit uit die verdwyning van Joshlin Smith, dogter van Kelly Smith, in Februarie 2024 vanuit White Sands in Saldanha. Die staat voer aan dat die beskludigdes betrokke was in die verkoop van Joshlin aan 'n derde party. IN DIE FOTO: Joshlin Smith se grootmaakma Natasha Andrews, het Maandag getuig oor die verhouding van Joshlin en haar ma, Kelly, asook hoe Andrews probeer het om Joshlin aan te neem. foto: Jaco Marais (Jaco Marais)

Court proceedings in the Joshlin Smith kidnapping and human trafficking trial continue in the Western Cape High Court sitting in Saldanha Bay on Thursday.

TimesLIVE


Would you like to comment on this article?
Sign up (it's quick and free) or sign in now.

Comment icon