Kom vier die 2023 uitgawe van 'Ons Klyntji' op Dinsdag, 31 Oktober in Johannesburg.
Image: Supplied
Loading ...

BEKENDSTELLING BESONDERHEDE

OOR ONS KLYNTJI:

Ons Klyntji is die eerste en oudste Afrikaanse tydskrif, gestig in die jaar 1896. Dit herleef as zine in die 1990’s; die gedrukte Ons Klyntji zine verskyn steeds elke jaar. Klyntji.com bestaan van 2014 af. Klyntji is ’n onafhanklike webjoernaal wat fokus op diverse en progressiewe kuns en kultuur. And the launch evening is always a wonderful mix of languages.

Loading ...
Loading ...