Met 'Jan, Piet, Koos en Jakob' herbevestig Loftus Marais homself as een van Suid-Afrika se voorste digters.
Image: NB-Uitgewers
Loading ...

Oor Jan, Piet, Koos en Jakob:

Dié derde bundel van Marais ontgin opnuut bekende temas uit die digter se oeuvre: verbruikerskultuur, manlike identiteit, tuis/ontuis wees in SA, dikwels met 'n vlymskerp humorsin en 'n nog skerper visuele ingesteldheid.

Die verse word saamgeryg in 'n eenheid wat neig na 'n naamlys, of selfs na 'n portretuitstalling.

Met dié verse vestig Marais hom as een van die mees behendige beoefenaars van die hedendaagse digkuns.

Bekendstelling-besonderhede:

Artikel verskaf deur NB-Uitgewers


Loading ...
Loading ...
Loading ...