Karlien van Jaarsveld is having a girl!

20 September 2017 - 14:37
By TshisaLIVE
Karlien van Jaarsveld is having a girl.
Karlien van Jaarsveld is having a girl.

Afrikaans singer Karlien van Jaarsveld and her hubby, Joe Breytenbach have revealed that they are expecting a baby girl.  

Karlien who first announced her pregnancy in May took to Instagram to reveal the exciting news. 

"We have kept it a secret for a long time, but want to share today that Joe and I are entrusted to raise a daughter. We still await every day in anticipation and trust in God until her birth, and also after that," she said. 

Karlien said that there was so much excitement surrounding her daughter's birth especially from her twin boys who can't wait to meet their sister. 

The singer said they have been thinking about a name for the past few months and have decided that she will be called, Elah.  

Those close to the singer also treated her to a baby shower over the weekend. 

Ons het dit lank geheim gehou, maar wil dit vandag deel dat ek en Joe toevertrou word om 'n dogtertjie groot te kan maak. Ons stap nog elke dag in afwagting en vertroue in God tot haar geboorte, en ook so daarna. Ons kan nie ons dankbaarheid beskryf dat Eliah en Daniël nog 'n sussie (na Evah 15/01/15) bykry nie! Hulle is so opgewonde🕊en het alreeds vir baie mense van haar vertel🙈🌳 Ons het 'n hele paar maande al met haar naam geloop en God in Sy getrouheid het dit oor en oor kom bevestig dat sy ELAH genoem sal wees. (Uitspraak Êlla) Dit was die PLEK waar Saul en die Isrealiete weggekruip het, onder die Terebinte Bome in Elah, en dan waar Dawid uiteindelik vir Goliat verslaan het. Dis 'n skuilplek. Mag jy jou reus verslaan en jy ONTHOU wie jy was voor die grondlegging van die wêreld, en met Christus beklee word in Sy geregtigheid. Ek het hierdie gedig vir haar geskryf🌳 Waarheen sal die wind en wolke gaan Sonder die stem van God Wie sal op die uithoek v die aarde staan En roep keer terug vanwaar ek jou geplant het jy soek soek en vind niks Ek roep roep in jou binneste in Hoor My vandag as ek jou naam noem Elah, my terebint, geregtigheid sal die son laat skyn en die takke bloei Staan jy op na waar Ek roep jou tuiste in die eden plek, jy hoor, jy stap, jy vind jou weg. Let op hierdie een van My sy het haar skuilplek, vanuit die ooste verkry geroep deur die Ware Geluid, Genoem terebinte van geregtigheid. Liefde Mamma Jes 61:3 Thank you @melissa__madsen for the most beautiful babyshower🌸🌟

A post shared by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on